


Geliefde Familie en Vriende
Met opregte vreugde in ons harte nooi ons julle uit om saam met ons ‘n baie spesiale dag te vier.
Op 25 April 2025 sal dit vir ons ‘n groot eer wees om julle by Ubunye Game Lodge te verwelkom vir die viering van ons liefde en verbintenis aan mekaar.
Ons sien met groot opgewondenheid uit na ‘n naweek gevul met liefde, lag, en kosbare oomblikke saam met die mense wat die naaste aan ons harte lê.
Ons troudag sal nie volledig wees sonder julle teenwoordigheid nie.
Martelé & Christian

Is jy reg om te RSVP?



